Mu­siek­stu­den­te op wen­pad met ta­len­te

George Herald - - ARTS & ENTERTAINMENT KUNS & VERMAAK -

Drie stu­den­te van die Ge­or­ge­mu­siek­skool het van­jaar uit­ste­kend ge­vaar by die Ge­or­ge Eistedd­fod.

Hen­co Be­ster, 'n gr. 5-leer­der van La­er­skool Ou­te­ni­qua, was een van die top­pres­teer­ders by van­jaar se Ge­or­ge Eistedd­fod.

Hy het die Ju­ni­or Veel­sy­dig­heids­be­ker ont­vang vir sy sang- en dra­ma­pres­ta­sies en het die Ju­ni­or Tro­fee vir Rock, Pop en Jazz ook vir sy sang ver­o­wer. Hen­co word reeds van sy kleu­ter­dae af on­der­rig deur A­let Ko­chLo­ch­ner, ei­e­naar van die Ge­or­ge-mu­siek­skool. Sy dra­ma­do­sent is Tru­die Nie­haus.

Hy is ook ge­kies vir die Mos­sel­baai Eistedd­fod­fees­kon­sert van­jaar.

"Hen­co se ta­lent is ver­al mu­si­ka­le te­a­ter en hy is een­vou­dig ver­lief op sang en dra­ma," sê Koch-Lo­ch­ner.

Ka­tya de Ja­ger van La­er­skool Blan­co het van­jaar die Ju­ni­or Vo­ka­le-be­kers ver­o­wer en An­ne­ke Coet­zee van Ho­ër­skool Ou­te­ni­qua het die Se­ni­or

Pop-, Rock- en Jazz-be­kers in­ge­palm.

"Ek is bit­ter trots op hier­die ta­lent­vol­le stu­den­te," het Ko­chLo­ch­ner ge­sê.

A­let Koch-Lo­ch­ner, hoof van die Ge­or­ge-mu­siek­skool, saam met drie stu­den­te wat haar trots maak, An­ne­ke Coet­zee (ag­ter), Ka­tya de Ja­ger en Hen­co Be­ster.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.