Ge­wil­de Ge­or­ge-man­ne­koor tree op by Die V­leie

George Herald - - ARTS & ENTERTAINMENT KUNS & VERMAAK -

Die ge­wil­de Ge­or­ge-man­ne­koor tree op 30 Sep­tem­ber op in die NG kerk Die V­leie in Hoek­wil. Die koor, on­der lei­ding van koor­lei­er Mi­cha­el van der Walt, tree op om geld in te sa­mel vir Die V­leie se sen­ding­uit­reikak­sie. Lig­te mu­siek so­wel as klas­sie­ke lie­de­re is in die pro­gram op­ge­neem. Dis ‘n wa­re fees vir mu­siek­lief­heb­bers.

Die op­tre­de be­gin om 19:00. Kaart­jies is R50 per per­soon en kan voor­af ge­koop of be­spreek word by Ri­net­te. Ska­kel die kerk­kan­toor by 044 801 1610 of e-pos die­vlei­e­kan­toor@gmail.com. Die prys sluit in ‘n gla­sie sjer­rie en gra­tis lig­te ver­ver­sings ty­dens pou­se. Kaart­jies sal ook die aand by die deu­re be­skik­baar wees.

Vir ver­der na­vrae ska­kel Ja­ne by 082 455 3883.

Om geld in te sa­mel vir Die V­leie NG kerk in Hoek­wil gaan die Ge­or­ge-man­ne­koor op 30 Sep­tem­ber daar op­tree.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.