Klop­pers borg jag­ge­weer­skiet

George Herald - - SPORT -

Die E­den-jag­ge­weer­skiet­ver­e­ning bied op Sa­ter­dag 30 Sep­tem­ber die Klop­pers E­den Jag­ge­weer­skiet Ope by Lou­vain-gas­te­plaas aan.

Dan­sky Klop­pers se ruim borg­skap kan skuts om pry­se van so­wat R100 000 mee­ding.

Die kom­pe­ti­sie be­staan uit twee ghong­ba­ne waar skuts oor on­be­ken­de af­stan­de, wat wis­sel van 150 m tot 400 m, na ron­de staal­sky­we skiet en vier pa­pier­tei­ken­ba­ne, waar daar na le­wens­groot­te pa­pier­tei­kens soos bles­bok­ke, s­pring­bok­ke, vlak­var­ke en rooi­bok­ke aan­ge­lê word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.