All Blacks-rug­by­klub ver­ga­der

George Herald - - SPORT -

Die All Blacks-rug­by­klub hou op 17 Ok­to­ber om 18:30 sy al­ge­me­ne jaar­ver­ga­de­ring by die B­ridg­ton­sport­ter­rein.

Al­le le­de word na die ver­ga­de­ring uit­ge­nooi.

Aan­slui­tings­gel­de be­loop R50.

Vir e­ni­ge na­vrae ska­kel Da­mon Gys­man by 073 441 2619 of Ja­mes du P­reez by 072 243 4896.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.