Lok 800 at­le­te

George Herald - - SPORT -

groot­mees­ters­af­de­ling ge­wen.

Die sta­p­af­de­ling is oor­heers deur El­wich van Wyk (48:20) van Ou­te­ni­qua Har­riers en die Ned­bank SWD-at­le­te, Brad­ley Ca­rel­se (49:38) en An­to­nio Far­mer (51:40).

Die Ned­bank SWD at­le­te, Me­lis­sa van Rens­burg (38:40) was twee­de, ju­ni­or B­ritt­ney-Ann Mey­er (40:22) vier­de en El­ne Con­ra­die (41:44) van Har­ten­bos Draw­wers vyf­de oor die wen­streep in die ope-vroue af­de­ling.

Die ve­te­ra­ne-af­de­ling is oor­heers deur Lisl Gro­bler (41:52) van Knys­na-ma­ra­thon­klub, La­ne­ne Jan­sen van Rens­burg (47:49) van Ou­te­ni­qua Har­riers en Jo­han­na Claas­sen (48:08) van Ned­bank SWD.

Cia Her­holt (46:33) van Ned­bank SWD was twee­de en Del­ma­rie Hen­ning (48:40) der­de in die mees­ters­af­de­ling.

Die groot­mees­ters­af­de­ling is ge­wen deur Ma­riet Horn (56:11) van Knys­na­ma­ra­thon­klub en die Ou­te­ni­qua Har­riers at­le­te, E­li­za­beth Herb­st (1:02.31) en Ro­se Ma­rie Kru­ger (1:02.44).

Die Ned­bank SWD at­le­te, Mag­da­le­na le Roux (1:15.04), Lis­et­ta Vi­sa­gie (1:15.30) en Ge­ral­di­ne Lof­tie-Ea­ton (1:19.32) het die groot­mees­ter­af­de­ling oor­heers.

Lie­zel van Wyk (1:03.08) van Ned­bank SWD, Ka­ren Ot­to (1:10.14) van Har­ten­bos Draw­wers en A­li­da Bai­ley (1:12.54) van Ned­bank SWD het die sta­p­af­de­ling in­ge­palm.

Pe­troSA se pad­wed­lo­pe, wat Sa­ter­dag­og­gend in i­de­a­le weer op Mos­sel­baai aan­ge­bied is, het by­kans 800 at­le­te ge­lok.

Jan I­saks van Rain­bow at­le­tiek­klub kon f­link by die eind­streep van die 42,2 km-pad­wed­lop aan­ge­draf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.