BTH doen dit in styl

George Herald - - SCHOOLS SKOLE -

Die jong man­ne van Bey­ers-te­huis by Ho­ër­skool Ou­te­ni­qua het hier­die jaar hul jaar­lik­se di­nee by die prag­ti­ge Tra­mon­to ge­hou. Die jong man­ne en hul met­ge­sel­le het be­hoor­lik die kop­pe laat draai. Die di­nee was ‘n reu­se­suk­ses. ‘n Spe­si­a­le woord van dank aan mev. S­cri­ven, die kos­huis­moe­der, wat die glans­ge­leent­heid ge­re­ël het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.