Be­stuur­der steeds soek na tie­ner sterf

George Herald - - VOORBLAD - K­ris­ty Kol­berg

B­ren­vil­le S­tal­mees­ter (13), van Blan­co, het Son­dag 5 No­vem­ber in 'n on­ge­luk op die Geel­hout­boom­pad ge­sterf.

Die be­stuur­der van 'n wit Nis­san 1400-bak­kie was van Blan­co na Geel­hout­boom on­der­weg toe hy na be­we­ring be­heer oor die voer­tuig ver­loor het. Die bak­kie het ge­rol en op sy kant langs die grond­pad be­land.

Die on­ge­luk het tus­sen Tra­mon­to en die Van G­reu­nen-plaas se af­draai ge­beur.

B­ren­vil­le was na be­we­ring 'n pas­sa­sier in die voer­tuig en is by die ven­ster uit­ge­slin­ger ty­dens die on­ge­luk. Die be­stuur­der van die bak­kie het van die to­neel ge­vlug.

Die bak­kie be­hoort aan die B­ren­vil­le se ou­pa.

"Ek het net die bak­kie sien rol en die be­stuur­der sien weg­hard­loop. Toe ek hier kom, het ek die kind hier sien lê," het 'n oog­ge­tuie, Hen­drik Claas­sen, aan die Ge­or­ge

He­rald ge­sê. Vol­gens kapt. Mal­colm Po­jie, die Suid- Kaap­se po­li­sie­woord­voer­der, het oog­ge­tui­es aan die po­li­sie ver­tel dat 'n jong man met 'n be­bloe­de ge­sig van die to­neel pad­ge­gee het. Dit is on­se­ker of dié man die be­stuur­der van die bak­kie, of 'n in­sit­ten­de was.

Die po­li­sie on­der­soek 'n saak van straf­ba­re man­slag en daar word nog na die be­stuur­der van die bak­kie ge­soek. In­dien e­nig­ie­mand in­lig­ting oor die voor­val het, of weet wie die be­stuur­der is, moet hul­le die on­der­soek­be­amp­te, speur­sers. Lin­de­ni

Nd­wen­ku­ku, by 044 803 4728 ska­kel.

* A teena­ge boy died in an ac­ci­dent on the Geel­hout­boom ro­ad be­t­ween Tra­mon­to and the turn-off to the Van G­reu­nen farm on Sun­day af­ter­noon, 5 No­vem­ber.

B­ren­vil­le S­tal­mees­ter (13) from Blan­co was flung from the vehi­cle, sus­tai­ning fa­tal in­ju­ries w­hen the dri­ver of the vehi­cle al­le­ge­d­ly lost con­t­rol of the bak­kie. The dri­ver al­le­ge­d­ly fled the sce­ne af­ter the ac­ci­dent.

Fo­to: K­ris­ty Kol­berg

Die on­ge­luks­to­neel op die grond­pad tus­sen Tra­mon­to en die af­draai na Van G­reu­nen-boer­de­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.