Oud-K­wag­ga pronk op T­wic­ken­ham

George Herald - - NEWS - Fo­to: Hen­ry Bro­w­ne/Get­ty I­ma­ges

Die oud-K­wag­ga Ak­ker van der Mer­we het ver­le­de Sa­ter­dag as plaas­ver­van­ger-ha­ker vir die Bar­ba­ri­ans teen die All Blacks op T­wic­ken­ham uit­ge­draf met sy ou al­ma ma­ter se eer­ste­span­rug­by­kous aan sy reg­ter­voet. Ak­ker het tot on­langs nog vir die Leeus in die Su­per­reeks deel­ge­neem, maar is nou by die Haaie ge­kon­trak­teer. Sy pa, Al­han, is die ei­e­naar van die be­ken­de Ak­kers har­de­wa­re win­kel in Ge­or­ge.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.