Ge­luk­ki­ge Moe­ders­dag Ma-ma

George Herald - - Happy Mother's Day! -

Die twee­ling, Fran­cis­ca Zaai­man (links) en S­te­pha­nie S­chut­te vier van­jaar hul eer­ste Moe­ders­dag. Lea en Kla­ra sê dan­kie vir t­wee lief­de­vol­le mam­mas wat so mooi na hul­le om­sien!

Fo­to’s: Em­sie Mar­tin

As jou mam­ma een van ‘n twee­ling is kan ‘n mens nog­al deur­me­kaar raak. Saam met Lea (mid­del) is mam­ma Fran­cis­ca en tan­nie S­te­pha­nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.