Man dood na steek­voor­val

George Herald - - News -

K­ris­ty Kol­berg

'n Jong­man is Sa­ter­dag­og­gend 12 Mei dood na hy met 'n mes in die nek ge­steek is. Die slag­of­fer (34) en sy mei­sie (23), al­bei van Gol­den Val­ley in Blan­co, het na be­we­ring ba­klei waar­na sy hom met 'n mes by­ge­kom het. Vol­gens die Suid-Kaap­se po­li­sie­woord­voer­der, kapt. Mal­colm Po­jie, het die slag­of­fer na sy ma se huis ge­gaan en haar ge­vra om die am­bu­lans te bel. Met die am­bu­lans se aan­koms het hy reeds aan sy won­de be­swyk. Die voor­val het om­streeks 05:00 by 'n huis in Ro­byn­sin­gel plaas­ge­vind.

Die ver­dag­te is kort daar­na in heg­te­nis ge­neem, maar is in­tus­sen vry­ge­laat han­gen­de ver­de­re on­der­soek.

* A young man was stab­bed to de­ath in Gol­den Val­ley, Blan­co, on Sa­tur­day 12 May. The victim (34) and his gi­r­lf­riend (23), both from Gol­den Val­ley, al­le­ge­d­ly had a fig­ht af­ter which she stab­bed him in the neck.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.