50 goue ja­re saam

George Herald - - In Fokus | In Focus -

Jan­nie en Lor­rai­ne Ma­ger­man het op 27 A­pril ‘n groot myl­paal be­reik toe hul­le hul 50ste hu­we­liks­her­den­king ge­vier het. Hul­le dog­ter het haar ou­ers be­derf met ‘n aand in die Oak­hurst­ho­tel in Ge­or­ge en ‘n ete by Pin­na­cle Point-ho­tel in Mos­sel­baai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.