George Herald

Nederland wink vir hip-hoppers

-

Leerders van Laerskool George-Suid wat tydens die vakansie aan die

SA Hip Hop Unite-kampioensk­appe in Kaapstad deelgeneem het, het as deel van hul onderskeie dansgroepe van die Dynamic Dance Academy, besonder goed presteer. Shani, Anica, Janél en Karli het met goud gekwalifis­eer vir federasie kleure en Misha, Ruben en Kayla het met goud vir Protea-kleure gekwalifis­eer. Hierdie dansgroepe het almal gekwalifis­eer om Suid-Afrika by die hip-hop wêreldkamp­ioenskappe in Leiden, Nederland te gaan verteenwoo­rdig vanaf 16 tot 20 Oktober. Agter, van links: Kayla van der Hyde, Ruben Volschenk en Annika Grobler. Voor: Misha Kruger, Janél Hugo, Karli Nell en Shani Jacobs.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa