Tar­lyn Mews: T­hi­nus Nel be­dank Ge­or­ge­mu­ni­si­pa­li­teit

George Herald - - News -

Hier­mee wil ek graag ‘n kom­pli­ment gee aan die mu­ni­si­pa­li­teit vir die spoe­di­ge reg­maak van ‘n straat­lig by die in­gang van Tar­lyn Mews, wat her­stel is bin­ne t­wee dae. Ge­or­ge-mu­ni­si­pa­li­teit, jul­le is tops!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.