Moord­saak weer uit­ge­stel

George Herald - - News - K­ris­ty Kol­berg

Die man wat van die moord op die 51-ja­ri­ge T­he­o­do­re Ro­man (Boe­ta) be­skul­dig word, het Maan­dag 1 Ok­to­ber in die Ge­or­ge-land­dros­hof ver­skyn. Hy is vroe­ër van­jaar borg­tog ge­wei­er. Lu­vu­yuo Don­das­he (43) van die OosKaap was op pa­rool ge­wees toe hy na be­we­ring die ei­e­naar van Boe­ta's Ta­vern in Nel­son Man­de­la-bou­le­vard op 22 Ja­nu­a­rie dood­ge­skiet het. Na die voor­val het Don­das­he te voet ge­vlug en is kort daar­na in heg­te­nis ge­neem. Hy is in 2005 in Dis­pa­tch skul­dig be­vind en ge­von­nis op 'n aan­klag van ge­wa­pen­de roof. Die saak is tot 23 Ok­to­ber uit­ge­stel.

*The man who stands accu­sed of mur­de­ring T­he­o­do­re Ro­man (51) e­ar­lier t­his y­e­ar ap­pea­red in the Ge­or­ge Ma­gi­stra­te's Court on Mon­day 1 Oc­to­ber. The ca­se was pos­t­po­ned until 23 Oc­to­ber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.