Be­sig­heids­man word ont­hou as le­gen­de, fa­mi­lie­man

George Herald - - News - Mi­chel­le Pie­naar

'n Be­ken­de be­sig­heids­man, A­pie S­trauss (66), het ver­le­de Vry­dag aan 'n hart­aan­val ge­sterf. Hy was die stig­ters­lid van die S­trauss Fa­mi­lie­groep Be­sig­he­de in die vroeë 1980's. Plaas­lik is hy be­kend vir sy be­trok­ken­heid by die ont­wik­ke­ling van die S­hell Kraai­bosch-vul­sta­sie.

S­trauss het in 2003 per­ma­nent na He­rolds­baai, van­uit M­pu­ma­lan­ga ver­huis. Vol­gens sy oud­ste seun, Mor­né S­trauss, was hy steeds nou be­trok­ke in die fa­mi­lie se be­sig­he­de as raad­ge­wer en men­tor, tot voor sy dood.

"Ons pa was 'n ab­so­lu­te le­gen­de wê­reld­wyd waar hy men­se se le­wens diep aan­ge­raak het," het Mor­né S­trauss ge­sê. "Hy was 'n fa­mi­lie­man, 'n on­ge­loof­li­ke man, pa, skoon­pa, ou­pa en skoon­seun. Hy was ook 'n pa vir baie meer men­se as net sy eie men­se. Hy was 'n om­gee man vir wie niks en nie­mand e­nig­sins te veel moei­te was nie. Dan­kie A­pie vir die le­gend wat jy is."

A­pie S­trauss word oor­leef deur sy vrou, Bets, seuns, Mor­né, Rayno en Ar­no, skoon­dog­ters, Re­net­te, Ing­rid en Ma­rie­ke, ses klein­kin­ders as­ook sy skoon­ma, Ger­rie. 'n Dan­kie-sê-diens word Maan­dag 15 Ok­to­ber by die NG Kerk in Blan­co om 11:00 ge­hou.

Die S­trauss-fa­mi­lie ty­dens ‘n on­ver­geet­li­ke fa­mi­lie­by­een­koms op He­rolds­baai ver­le­de De­sem­ber.

A­pie S­trauss (66)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.