Blan­co-aan­ran­ding­saak teen twee mans te­rug­ge­trek

George Herald - - News - K­ris­ty Kol­berg

Die saak teen die twee mans van Blan­co wat daar­van ver­dink is dat hul­le Sa­ter­dag­aand 22 Sep­tem­ber 'n man aan­ge­rand het, is te­rug­ge­trek. Grant Jan­sen en Jo­han­nes S­tuur­man is Maan­dag 24 Sep­tem­ber in heg­te­nis ge­neem op 'n aan­klag van aan­ran­ding met die doel om erns­tig te be­seer na 'n be­weer­de voor­val in Gol­den Val­ley.

Hul­le sou die vol­gen­de dag in die Ge­or­ge­land­dros­hof ver­skyn, maar na die kla­er 'n te­rug­trek-ver­kla­ring ge­li­as­seer het, is die klag­tes teen bei­de Jan­sen en S­tuur­man te­rug­ge­trek.

Hul­le pro­ku­reur het ook be­ves­tig dat hul­le nie in die hof ver­skyn het soos aan­vank­lik deur die po­li­sie aan die Ge­or­ge He­rald ge­sê is nie. Al­bei is ver­le­de Dins­dag­og­gend, 25 Sep­tem­ber, vry­ge­laat.

* The ca­se a­gainst two men from Blan­co who we­re ar­res­ted for as­sault with the in­tent to do bo­di­ly harm af­ter an in­ci­dent on 22 Sep­tem­ber, was drop­ped by the plaintiff. The sus­pects did not ap­pear in court and we­re re­le­a­sed last Tu­es­day, 25 Sep­tem­ber.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.