Te min vul­lis­drom­me in Ge­or­ge

George Herald - - Briewe | Letters -

R Bar­nard, Ge­or­ge:

Hoe kan dit ge­doen word met die min vul­lis­drom­me in Ge­or­ge, om nie te praat van hoe dit ag­ter S­hop­ri­te lyk nie.

Sies, dis ’n skan­de soos dit daar lyk. Klein kin­ders word van kleins af ge­leer om net neer te gooi. Ek het al drie maal na die kan­toor ge­bel oor die ge­mors en was selfs by die kan­toor.

Al­les het niks ge­help nie. Ek sal baie bly wees as daar iets aan ge­doen word. Ons dorp sal ho­pe­lik be­ter lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.