Haas­bek­kie aan boord

George Herald - - Letters | Briewe -

Die ses­ja­ri­ge A­lexa Krau­se het on­langs haar eer­ste tand ver­loor. Die ou­li­ke haas­bek­kie het met groot ver­wag­ting vir ‘n ver­ras­sing van die tan­de­fee­tjie ge­wag. Vol­gens haar ma, Ta­nya Krau­se, ‘n plaas­li­ke ver­slag­ge­wer van die SAUK, was sy nie te­leur­ge­stel nie.

Fo­to: Ta­nya Krau­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.