Er­fe­nis­toer in een woord: Fan­tas­ties!

George Herald - - Kuns & Vermaak -

Die se­wen­de Er­fe­nis­toer, wat van­jaar die blom­me­pa­ra­dys van Na­ma­kwa­land be­soek het, was in een woord fan­tas­ties!

Die 51 deel­ne­mers in 27 voer­tuie, wat al­mal tus­sen 1815 en 1975 ver­vaar­dig is, het op 21 Sep­tem­ber by Ma­troos­berg 4x4 bui­te Ce­res by­me­kaar ge­kom. Op 22 Sep­tem­ber het hul­le oor Mal­mes­bu­ry, Dar­ling en Y­zer­fon­tein na Veld­drif ver­trek, waar hul­le in die Ri­vie­ra-ho­tel oor­nag het.

Op 23 Sep­tem­ber is hul­le oor Pi­ket­berg en Le­o­poldt­vil­le na Lam­berts­baai om daar te oor­nag.

Op 24 Sep­tem­ber is hul­le oor Clan­wil­li­am, Citrus­dal en Por­ter­vil­le te­rug na Ce­res, waar hul­le weer by Ma­troos­berg 4x4 oor­ge­bly het.

Hul­le het op 25 Sep­tem­ber huis­waarts ge­keer.

“Al­mal is vei­lig by die huis na ‘n heer­li­ke toer,” sê Pier­re O­li­vier, voor­sit­ter van die re­ë­lings­ko­mi­tee.

Na­ma­kwa­land se blom­me­prag het nie te­leur­ge­stel nie. Daar is lek­ker ge­skof­fel ty­dens die ga­la­di­nee op die laas­te aand by die Ma­troos­berg 4x4 pri­vaat re­ser­vaat. Lees vol­le­di­ge ar­ti­kel by www.ge­or­ge­he­rald.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.