Se­ni­ors se uit­stap­pie ‘n heer­li­ke be­le­we­nis

George Herald - - Arts & Entertainment -

Die Chris­ti­an Fa­mi­ly Foun­da­ti­on van Pa­calts­dorp het ‘n groep se­ni­or bur­gers van daar be­derf met ‘n be­soek aan die Gar­den of E­den tus­sen Knys­na en P­let­ten­berg­baai. Die groep het ook aan­ge­doen by die wa­ter­front in Knys­na. Nie een van hul­le was al voor­heen by hier­die plek­ke nie en dit was ‘n heer­li­ke be­le­we­nis. Hul­le was dit al­mal eens dat dit ‘n dag was wat hul­le nie mak­lik sal ver­geet nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.