POSDUIFKLUBUITSLAE

George Herald - - Auctions | Vacancies - GE­OR­GE POSDUIFKLUB | Sport Jan­nie Mey­er PRO­TEA POSDUIFKLUB

Ge­or­ge se pos­dui­we moes die lang­ste lang­pad oor by­kans

890 km van­af Kop­pies in die Vry­staat oor die na­week in die fi­na­le wed­vlug­te van die sei­soen plat­vlieg. Die dui­we is in bei­de ope-wed­vlug­te om 06:00 los­ge­laat.

Klu­buit­slae: OU­TE­NI­QUA POSDUIFKLUB

Met nog 'n oor­win­ning in een van die ope-wed­vlug­te het F­lip du Toit die klub­kam­pi­oen­skap be­klink na­dat hy vir we­ke lank die eer­ste plek op die pun­te­leer be­set het. Van Wyk Lofts het in die twee­de wed­vlug ko­ning ge­kraai.

Die voor­ste dui­we was Son­dag on­der­skei­de­lik om 07:15:59 en 06:48:44 by hul hok­ke.

Ope 1:

1 F­lip du Toit; 2 & 4 Fran­cois Ma­rais; 3 & 10 J&L Lofts; 5, 8 & 9 Van Wyk Lofts; 6 Ron­nie S­te­vens.

Ope 2:

1, 3, 7 & 9 Van Wyk Lofts; 2 & 6 F­lip du Toit; 4 Fran­cois Ma­rais; 5 J&L Lofts; 8 & 10 Ron­nie S­te­vens.

1 F­lip du Toit 1576; 2 J&L Lofts 1267; 3 Van Wyk Lofts 1118; 4 Ron­nie S­te­vens 995; 5 Fran­cois Ma­rais 938; 6 S­te­fan May 720; 7 Ben M­cLaugh­lin 312; 8 Van Wyk Lofts B 241; 9 Fra­na's Lofts 182; 10 De­on & Ti­na Bos­hoff 148; 11 Jan Ge­ric­ke 41; 12 JF Jan­se van Rens­burg 16.

Le­on van Rooy­en en Harm Ven­ter het me­kaar oor die af­ge­lo­pe paar we­ke goed op­ge­keil met Van Rooy­en wat uit­ein­de­lik as klub­kam­pi­oen ge­kroon is.

Ven­ter het bei­de Sa­ter­dag se wed­vlug­te ge­wen met sy voor­ste dui­we wat Son­dag on­der­skei­de­lik om 08:04:24 en 08:16:32 ge­klok is.

Ope 1:

1, 2, 5 & 6 Harm Ven­ter; 3, 7, 8 & 9 Le­on van Rooy­en.

Ope 2:

1, 2, 3 & 4 Harm

Ven­ter; 5, 6, 7 & 8

Le­on van Rooy­en.

1 Le­on van Rooy­en 1214; 2 Harm Ven­ter 1138; 3 S­pring­bok Ra­cing PI 896; 4 Hugo Jor­daan 234; 5 La­dy Ca­te Loft 156; 6 Wil­lem Zee­lie 127.

Blue S­tra­tos wat die na­week al­bei wed­vlug­te ge­wen het, het ook met die klub­kam­pi­oen­skap weg­ge­stap.

Die wen­dui­we het 'n ge­mid­del­de spoed van 60 km/h oor die so­wat 890 km aan­ge­te­ken.

Ope 1:

1 Blue S­tra­tos.

Ope 2:

1, 2 & 4 Blue S­tra­tos; 3 & 5 Jeff & Mar­le­ne Lofts.

1 Blue S­tra­tos 3834; 2 Brand Hok­ke 3593; 3 Bru­ce Mul­ler 2755; 4 D&S Hok­ke 2002; 5 Jeff & Mar­le­ne Lofts 1717; 6 Fou­rie Hok­ke 870.

BOVEN LAN­GE VAL­LEY NA­TU­RE E­STA­TE/WIL­DER­NESS

GPS COORDINATES: -34.0105/7,22.6896/6906

Jes­se van Heer­den (rig­ht) from Ge­or­ge U­ni­ted Foot­ball Club be­ats his op­po­nent to the ball du­ring the Ge­or­ge U­ni­ted foot­ball tour­na­ment last F­ri­day. We ho­pe to pu­blish acti­on pho­tos of this tour­na­ment soon­est.Pho­to: Hugo Re­de­ling­huys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.