Kir­sten & Tul­le­ken Ver­voer rol weer voor

George Herald - - Sport - Jan­nie Mey­er

Na 'n goeie ver­to­ning en oor­win­ning oor Vor­ster Mo­tors in die vier­de ron­de van die San­lam en Lo­ve 4 Vin­ta­ge Rol­bal­li­ga vir be­sig­heid­span­ne het KTV ge­toon dat hul­le vas­be­slo­te is om hul ti­tel te ver­de­dig deur die eer­ste plek op die pun­te­leer in te neem.

Vor­ster Mo­tors het in die ver­le­de ge­toon dat hul­le 'n har­de neut is om te kraak, maar KTV se man­ne het deur­gaans ge­fo­kus ge­bly en uit­ein­de­lik die knoop deur­ge­hak.

Et­te­an & Friends wat na die eer­ste twee ron­des voor­ge­loop het, het met 'n goeie oor­win­ning oor York Au­to na die twee­de plek op­ge­skuif en kom nou van­aand (Don­der­dag) teen Vor­ster Mo­tors te staan met KTV wat Kom­ma­weer S­tof­feer­ders gaan pak. Die wed­stry­de be­gin om 18:00 op die ba­ne van die Ou­te­ni­qua-rol­bal­klub en al­le be­lang­stel­len­des is wel­kom om dit by te woon en te deel in die ge­moe­de­li­ke at­mos­feer. Daar is lig­te e­tes be­skik­baar as­ook 'n kon­tant­kroeg.

1 KTV 44; 2 Et­te­an and Friends 42; 3 Kom­ma­weer S­tof­feer­ders 41; 4 Vor­ster Mo­tors 41; 5 Bo­ar­dwa­re 39; 6 Butz & Gutz 39; 7 Sup­por­ters 38; 8 York Au­to 35; 9 4 Mus­ke­teers 35; 10 Bo­w­ling Sto­nes 35; 11 San­lam Borg 35; 12 Mend a Bath 34; 13 Di­sas­ters 34; 14 Ri­coh 32;

15 Just Pro­per­ty 32; 16 frik­kie 32; 17 Mis­krui­ers 31; 18 Mac Dee Hops 30; 19 Odd Balls 28; 20 Ma­gic Rol­lers 28; 21 Jack's Paint & Har­dwa­re 28; 22 Di­va's 27; 23

GRM & WJC 27; 24 But­ter Bo­wls 27; 25 C­ha­nel Dog­gy Par­lour 26; 26 Com­cen 23; 27 Gous­sard Pro­ku­reurs 21; 28 CO Pro­ku­reurs 12. KTV t Kom­ma­weer S­tof­feer­ders; Et­te­an & Friends t Vor­ster Mo­tors; Bo­ar­dwa­re t Butz & Gutz; Sup­por­ters t York Au­to; 4 Mus­ke­teers t Bo­w­ling Sto­nes; San­lam Borg t Mend a Bath; Di­sas­ters t Ri­coh; Just Pro­per­ty t Frik­kie; Mis­krui­ers t Mac Dee Hops; Odd Balls t Ma­gic Rol­lers; Jack's Paint & Har­dwa­re t Di­va's; GRM & WJC t But­ter Bo­wls; C­ha­nel Dog­gy Par­lour t Com­cen; Gous­sard Pro­ku­reurs t CO Pro­ku­reurs.

Butz and Gutz se vaan­del word ge­dra deur (van links) Ti­aan La­te­gan, Ja­c­ques Vor­ster ,Ko­bus van Wyk en Da­nie Li­ver­sa­ge.

Fo­to: Ko­bus van Wyk Fo­to: Ko­bus van Wyk

Span C­ha­nel Dog­gy Par­lour word ver­teen­woor­dig deur (van links) Sa­rel en Mi­chel­le T­heron en Mar­zan­ne en Coe­nie Be­zui­den­hout. Die rooi­pet-b­ri­ga­de van Ri­coh se span­le­de is van links Mich Prins­loo, Ja­c­ques Nau­de, Mar­tin de Wet en Jo­han Beu­kes.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.