D­rie­spel­rol­bal on­der sprei­lig­te

George Herald - - Sport -

Ge­or­ge-rol­bal­klub het die so­mer in­ge­wy met drie aan­de se rol­bal on­der sprei­lig­te.

Daar is op elk van die drie aan­de een wed­stryd van drie­spel ge­speel.

Die al­ge­he­le wen­ners was die span van Mar­thie en Tys P­ringle wat saam met P­hyl­lis T­homp­son 'n to­taal van 53 pun­te aan­ge­te­ken het.

In die twee­de plek, ook met 53 pun­te, was die span van Alan Dis­sel met Jill en Jim­my Po­wer. Die wen­ner moes met 'n skoot­ge­mid­deld be­paal word aan­ge­sien al­bei s­pan­ne ewe veel pun­te ge­had het.

Die span van Ri­aan Laing met Jo­han Mey­er en An­ne-Ma­rie Pal­mer het der­de ge­ëin­dig.

Dank­sy 'n ruim borg­skap van Gol­den Har­vest het die mees­te spe­lers, of hul­le ge­wen of ver­loor het, met min­stens een bot­tel uit­voer­rooi­wyn weg­ge­stap. An­ge­li­que van Log­ge­ren­berg van Gol­den Har­vest het die wyn ty­dens die prys­uit­de­ling oor­han­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.