C­hil­dacti­ve-sport­toer­nooi weer groot suk­ses

George Herald - - Sport -

Die C­hil­dacti­ve-sport­toer­nooi is weer met groot suk­ses by La­er­skool Ou­te­ni­qua aan­ge­bied. Spe­lers is in krie­ket en hok­kie af­ge­rig en het ook teen me­kaar mee­ge­ding waar die jon­ge­lin­ge hul vaar­dig­he­de en pas­sie vir dié sport­soor­te ten toon kon stel. Met die prys­uit­de­ling het el­ke spe­ler 'n me­dal­je ont­vang en is er­ken­ning ge­gee vir hul har­de werk dié jaar. An­dré S­wie­ge­laar, or­ga­ni­seer en stig­ter van die C­hil­dacti­ve-sporta­ka­de­mie, het sy dank uit­ge­spreek teen­oor die bor­ge. Die bor­ge wat saam­ge­span het om die toer­nooi suk­ses­vol aan te bied, was: S­port­scen­t­re, B­rick­mark, Palm Ty­re, Ou­te­ni­qua Plum­bing, Raw­son Pro­per­ties en Ge­ro­ni­mo S­pur.

An­ton Ge­ric­ke het die ak­sie af­ge­neem.

Nog ak­sie­fo­to’s in vol­gen­de week se koe­rant. Moet dit nie mis­loop nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.