Taxi-be­stuur­der jaag weg na hy ver­keers­be­amp­te raak ry

George Herald - - News - K­ris­ty Kol­berg

Die be­stuur­der van 'n ge­steel­de taxi is Maan­dag­mid­dag in Nel­son Man­de­la­bou­le­vard vas­ge­trek ná hy 'n se­ni­or mu­ni­si­pa­le ver­keers­be­amp­te voor U­sa­ve in dié be­si­ge s­traat raak­ge­ry het.

De­bra Sau­er, mu­ni­si­pa­le kom­mu­ni­ka­sie­be­amp­te, het die voor­val be­ves­tig en ge­sê die be­amp­te is deur die taxi raak ge­ry toe hy hom pro­beer stop het. "Die tax­i­be­stuur­der het ge­wei­er om te stop en het weg­ge­jaag. Die taxi, wat ook as ge­steel aan­ge­meld is, is kort daar­na ge­stop en die be­stuur­der is in heg­te­nis ge­neem. Die nom­mer­pla­te was ook ver­vals," het sy ge­sê.

ER24-pa­ra­me­di­ci het die ver­keers­be­amp­te, met lig­te be­se­rings, op die to­neel be­han­del waar­na hul­le hom na die Me­di­cli­nic Ge­or­ge ge­neem het.

Die tax­i­be­stuur­der het gis­ter, Woens­dag 24 Ok­to­ber, op aan­klag­te van roe­ke­loos en na­la­ti­ge be­stuur en be­sit van 'n ge­steel­de voer­tuig, in die Ge­or­ge­land­dros­hof ver­skyn. Teen druk­tyd was die be­son­der­he­de rond­om sy hof­ver­sky­ning nog nie be­kend nie.

* The dri­ver of a sto­len taxi was ar­res­ted in Nel­son Man­de­la Bou­le­vard on Mon­day af­ter­noon af­ter he hit a se­ni­or mu­ni­ci­pal traf­fic of­fi­cer in front of U­sa­ve in this bu­sy s­treet. De­bra Sau­er, mu­ni­ci­pal com­mu­ni­ca­ti­ons of­fi­cer, con­fir­med the in­ci­dent and said the of­fi­cer was hit by the taxi w­hen he tried to stop him. The of­fi­cer sus­tai­ned lig­ht in­ju­ries. The taxi dri­ver was sche­du­led to ap­pear in the Ge­or­ge Ma­gi­stra­te's Court y­e­ster­day. By the ti­me of going to print de­tails sur­roun­ding his court ap­pea­ran­ce could not be con­fir­med.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.