Ba­saar by JJ Watson-te­huis

George Herald - - News -

Huis JJ Watson se kui­er­ba­saar vind plaas op Sa­ter­dag 3 No­vem­ber van­af 09:00.

Be­soe­kers kan uit­sien na ont­byt, tuis­ge­bak, pan­ne­koek, plaas­vars groen­te, ker­rie­vis, ker­rie-en-rys, ba­saar­poe­ding, wit­o­li­fan­te, boe­ke en nog ve­le meer.

Dit word by die te­huis op die hoek van Cra­dock- en Fi­chat­straat in Ge­or­ge-Suid ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.