Ou­te­ni­qua-rol­bal­klub be­derf brand­weer­hel­de

George Herald - - Briewe | Letters -

Uit dank­baar­heid vir hul gees­drif en held­haf­ti­ge po­gings om die vu­re on­der baie moei­li­ke om­stan­dig­he­de teen die Ou­te­ni­qua­ber­ge te be­veg, het Ou­te­ni­qua­rol­bal­klub be­sluit om die dap­per veg­ters met iet­sie te ete en te drin­ke te be­derf. Klub­le­de het in­ge­spring en wors­rol­le­tjies ge­maak wat deur die klub ge­skenk is. Kis­te vol koel­dran­ke en wa­ter is ook aan die brand­weer­sta­sie ge­gee om as la­fe­nis in die snik­he­te om­stan­dig­he­de te dien.

Petro Scheepers (links) en Ri­ta Louw by van die drink­goed wat ge­skenk is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.