Be­ken­de ge­ne­a­loog be­soek GGSA

George Herald - - Bruide | Brides -

Clau­de Malan, be­ken­de ge­ne­a­loog en mu­seum­ken­ner, wat sy eie be­ken­de mu­seum in P­re­to­ria oor baie ja­re op­ge­bou het, het Woens­dag 24 Ok­to­ber ‘n en­toe­si­as­tie­se ge­hoor van 26 ge­ne­a­loë en be­lang­stel­len­des oor sy fa­mi­lie­na­vor­sing, en oor hoe hy sy eie mu­seum ver­sa­me­ling op­ge­bou het, toe­ge­spreek.

Dit was ty­dens die Ok­to­ber­le­de­ver­ga­de­ring van die Ge­ne­a­lo­gie­se Ge­noot­skap van Suid-A­fri­ka se SuidKaap­se tak in die Ge­or­ge-mu­seum. Baie in­sig­ge­wen­de ge­dag­tes is deur Clau­de oor­ge­dra.

A­brie de S­wardt (voor­sit­ter van GGSA SuidKaap­se tak) en Clau­de Malan (gas­spre­ker) ty­dens die ver­ga­de­ring in die Ge­or­ge-mu­seum.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.