Groe­nes tops by LGS-kleu­re­sport

George Herald - - Schools | Skole - Michelle Pie­naar

Die groen­span van La­er­skool Ge­or­geSuid het stof in die an­der span­ne se oë ge­skop ty­dens die kleu­re­by­een­koms ver­le­de Vry­dag, 26 Ok­to­ber.

Die rooi­es en ge­les het kort op hul hak­ke ge­volg. Vol­gens An­ton de Reuck, die skool se spor­t­or­ga­ni­seer­der, het die koe­ler weer lek­ker saam­ge­speel vir die ge­leent­heid.

"Al­les het goed af­ge­loop, in 'n goeie gees," het hy ge­sê. Die on­nies het hul­le slag ge­wys in die 400 m-af­los­i­tem waar­ty­dens on­der­wy­sers en gr.7-leer­ders teen me­kaar mee­ge­ding het. Bei­de span­ne van die on­der­wy­sers het die ge­wil­de i­tem ge­wen.

Sien nog foto’s by www.ge­or­ge­he­rald.com A­dri­an Paul­sen slaan die trom vir die groe­nes ty­dens La­er­skool Ge­or­ge-Suid se kleu­re­by­een­koms ver­le­de Vry­dag.Foto’s: Michelle Pie­naar Rooi­es bo! Van links is Me­ri­ze T­he­art, Ta­lia van Rensburg, Mar­né van der West­hui­zen en Ve­nes­ke S­teen­kamp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.