Vol­gen­de jaar se kleu­ters reeds tuis in skool

George Herald - - Schools | Skole -

Daar het groot op­ge­won­den­heid ge­heers toe die Gr. R en RR­kleu­ters van 2019 hul­le nu­we juf­frou kon ont­moet ty­dens die in­lig­tings­dag wat by La­er­skool Ge­or­ge-Suid aan­ge­bied is.

Na die ont­moe­ting met hul­le nu­we juf­frou, is die gr. R’s na bui­te waar die leer­der­raad hul­le vermaak het.REGS: Die trom­pop­pies van die pre­pri­mêr het al­mal se har­te ge­steel met hul op­voe­ring by die ver­wel­ko­ming­se­re­mo­nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.