Be­sig­heids­af­los lok weer ve­le

George Herald - - Sport -

Be­sig­he­de en sport­klubs het in hul hor­des aan­ge­tree vir die jaar­lik­se PKF Grant T­homp­son-be­sig­heids­af­los. Uit­spat­ti­ge en kleur­vol­le kos­tuums het met die kleu­re van sport­klubs om die aan­dag van die toe­skou­ers mee­ge­ding en die ge­wil­de by­een­koms in 'n fees­te­li­ke at­mos­feer om­hul. het die foto's ge­neem. Die Ge­or­ge He­rald se vrou­e­span wys die me­dal­jes wat hul­le met flink hard­loop­werk ver­dien het. Van links: Lu­re­tha Cron­jé, Por­tia Ma­ree, Ma­ro­chell Cron­jé, Lu­cin­da Ek­steen en Lie Ven­ter. (Ge­or­ge He­rald),

Die mans­pan, al­mal le­de van die at­le­tiek­klub Grass­hop­per Ou­te­ni­qua Har­riers, het en mas­se aan die be­sig­heids­af­los deel­ge­neem. Oud-pre­si­dent Alf Zehm­ke (mid­del twee­de van regs) was daar vir mo­re­le on­der­steu­ning. Voor van links: Ja­bez La­wens, Fran­cois Grob­be­laar en De­no­vin Ge­duld. Mid­del: Malan du Preez, Mor­né Ge­ric­ke, Dup­pie du Preez, Hen­ry Hill, Alf Zem­ke en Wil­lem Haar­hoff. Ag­ter: Ryn­ardt van S­ta­den enDoug­las S­tan­ley. As U­sain Bolt dit kan doen, kan ons ook. Van links: Brandon Strydom, Ul­rich Jan­sen, Wes­sel van Heer­den Kathren Ver­ha­gen en An­dries Ven­ter.

Pim­pel en pers se span met sterk on­der­to­ne van pienk in hul span­ge­waad. Bring die aan­gees­tok­kie so­dat ek kan weg­spring, gil die op­ge­won­de deel­ne­mer.

Die span was in ‘n mal­le­meu­le van kleur ge­tooi.

Rok­volk het met hul om­ge­keer­de wit en grys kleu­re­drag die oog ge­vang. Met sul­ke vler­kies op jou bril­raam vlieg mens baie vin­ni­ger om die roe­te, sê dié deel­ne­mer.

Grass­hop­pers Ka­poen se vrou­e­span net voor die aan­vang van die be­sig­heids­af­los. Ag­ter van links: Lie­zel Claas­en, Ma­riet­te S­teen­kamp, Su­zaan Bar­tie en C­hané G­ri­ci­us. Voor: Voor Nin­ke S­tan­ley en C­handré Bos­hoff.

Mic­key Mou­se-ore om be­ter te kan hoor na­tuur­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.