WEN

’N YS­KAS EN WAS-EN­DROOG­MA­SJIEN VAN LG

Goeie Huishouding - - In­houd - Be­soek www.lg.com/za vir nog in­lig­ting of kon­tak LG op so­si­a­le me­dia: LGSout­hA­fri­ca @LGSout­hA­fri­ca LG Sout­hA­fri­ca

Een ge­luk­ki­ge le­ser kan ’n Ti­tan-was-en­droog­ma­sjien en ’n dub­bel­deur-ys­kas ter waar­de van R35 998 wen met ver­gun­ning van Goeie Huis­hou­ding en LG

Met LG-toe­stel­le kan jy ’n kom­bi­na­sie van styl en funk­sie aan e­ni­ge ruim­te ver­leen, en hul nu­we Ti­tan-was-en-droog­ma­sjien en dub­bel­deur-ys­kas is geen uit­son­de­ring nie. Die 2017-reeks Ti­tan-was­ma­sjie­ne spog met S­mar­tT­hinQ®-teg­no­lo­gie, wat jou toe­laat om jou was­ma­sjien van e­ni­ge plek af met be­hulp van wi­fi en die LG-slim­foon­app te ak­ti­veer deur ’n was- of droog­si­klus te kies. Die nu­we reeks bied ook ver­skeie e­ko­vrien­de­li­ke funk­sies soos die Di­rect D­ri­ve-om­set­ter en True S­te­am™-teg­no­lo­gie vir be­hoor­li­ke rei­ni­ging. Dit spog ook met waar­de toe­voeg en­de teg­no­lo­gieë soos die Ne­ar Field Com­mu­ni­ca­ti­on­funk­sie, waar­mee jy nu­we was pro­gram­me, soos Cold Wash en Ba­by Ca­re, van jou slim­foon kan af­laai!

Is dit tyd vir ’n nu­we ys­kas? Dié dub­bel­deur-ys­kas van LG is ’n in­no­ve­ren­de en styl­vol­le keu­se. Al­les van sy Na­tu­reFRESH-ver­koel­stel­sel tot die Hy­gie­ne F­resh+™-stel­sel, wat ’n an­ti­bak­te­rie­se funk­sie het en kos vir lan­ger vars hou, maak dié ys­kas die top­keu­se vir slim kos­ver­koe­ling.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.