Die nuutste kosmetiese prosedures waar­van jy moet weet Be­han­de­ling vir spataartjies, selluliet, son­vlek­ke en meer

As jy al ooit ge­won­der het wat ’n der­ma­to­loog kan doen om jou meer tuis in jou eie vel te laat voel, lees hier.

Goeie Huishouding - - Inhoud -

Er­ken dit: Wan­neer jy jou der­ma­to­loog vir jou jaar­lik­se vel­on­der­soek be­soek – ons hoop jy doen dit! – wil jy nie dan ook skelm­pies gryp na van daar­die glans­bro­sju­res wat in die spreek­ka­mer rond­lê nie? Jy weet, daar­die met die vroue met die bo­na­tuur­lik tyd­lo­se voor­koms wat so bloe­send en goed uit­ge­rus lyk? Dis 100% nor­maal om nuus­kie­rig te wees oor wat in kosmetiese prosedures ge­beur. Ons won­der al­mal wat werk, wat mal­lig­heid is en hoe­veel al­les kos. Jou der­ma­to­loog het al hier­die ant­woor­de, en ons ook. Ge­bruik dít as ’n ver­trek­punt, en be­sluit dan of jy reg is om jou der­ma­to­loog te gaan sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.