Die bes­te ma­nier om hulp te kry En dit be­hels nié ’n e-pos of ’n teks­bood­skap nie

Goeie Huishouding - - Inhoud -

Laat staan die om­ko­pe­ry! Men­se sal jou waar­skyn­lik met graag­te ’n guns doen wan­neer jy hul­le per­soon­lik vra, vol­gens ’n on­lang­se stu­die wat in die Jour­nal of Ex­pe­ri­men­tal So­ci­al P­sy­cho­lo­gy ver­skyn het. En dis nie net om­dat hul­le ge­mak­li­ker voel om met ’n e-pos of teks­bood­skap nee te sê nie. “Wan­neer jy van aan­ge­sig tot aan­ge­sig met ie­mand kom­mu­ni­keer, is daar baie an­der nie­ver­ba­le te­kens wat maak dat hy/sy jou ver­trou en em­pa­tie met jou ver­knor­sing het,” sê dr. Va­nes­sa Bohns, ’n me­de­skry­wer van die stu­die. Mis­kien sal jou sus­ter nou ein­de­lik in­stem om jou woe­li­ge kleu­ter op te pas. Mis­kien …

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.