Mi­tes oor vrug­baar­heid Die waar­heid oor swan­ger­skap

HEID BAAR VRUG Van in vi­tro-be­vrug­ting (IVB) tot die be­vrie­sing van ei­er­sel­le – wat is die fei­te wan­neer dit by be­vrug­ting kom? B­ri­gid Moss het gaan ant­woor­de soek

Goeie Huishouding - - Inhoud -

VRUG­BAAR­HEID IS AL­TYD NUUS: El­ke paar maan­de is daar ’n nu­we stu­die of ken­ner wat ons iets nuuts (en dik­wels ont­moe­di­gends) ver­tel oor wan­neer om ’n ba­ba te pro­beer hê. Wat is nou eint­lik die waar­heid oor van die al­ge­meen­ste vrug­baar­heids­mi­tes?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.