Skryf en praat jou hart uit

Ons hoor graag jul me­nings en deel in jul nuus. Ge­sels van­dag nog met ons!

Goeie Huishouding - - Jou Terugoering -

oom­blik, die vol­gen­de uur, en be­sef dat tyd ver­an­de­ring is en dat ons nie kan keer dat ver­an­de­ring plaas­vind nie. Neem ’n oom­blik om werk­lik jou ge­lief­des raak te sien en al­les wat hul­le doen, want ons leef al­mal op ge­leen­de tyd. Mis­kien as ons be­sef hoe ge­luk­kig ons is om ver­an­de­ring en die le­we en hier­die pla­neet te kan er­vaar, sal ons ’n bie­tjie ne­de­ri­ger wees.

Wens vir goeie ge­sond­heid. Dis won­der­lik om ou­er te word – ek sal wat gee om oud en ver­rim­peld te wees saam met die men­se vir wie ek lief is. Ver­wel­kom van nou af die plooie. Jy het dit tot hier ge­maak en dís iets om te vier. Ca­mil­la Hun­kin, Kaap­stad

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.