die POF­BAAD­JIE

Die moet-hê-baad­jie van die sei­soen sal jou nie net warm hou nie, maar ook s­pie­ke­ries laat lyk!

Goeie Huishouding - - Mode-Kopie -

AANDJIE UIT

Hand­skoe­ne met pels­de­tail en blok­hak­ste­wels sal hier­die pers­rooi pof­baad­jie en don­ker je­ans in ’n jap­trap spog­ge­rig laat lyk. Voeg ’n hand­sak met blink ver­sie­rings by en gaan ge­niet jou aand. ROLHALSTRUI R499, THE LOT. BAAD­JIE R1 499, POETRY. BROEK R599, SISSY BOY. HAND­SKOE­NE R79,99, THE FIX. HAND­SAK R560, COLETTE BY COLETTE HAYMAN. STEWELS R360, THE FIX.

NA­WEEK

Kies ’n lan­ger pof­baad­jie in ’n mo­di­eu­se sag­te pienk en dra dit dan by ’n speel­se pom­pon­mus­sie, sjiek grys wa­ter­ste­wels en ’n klein rug­sak­kie. Nou’s jy reg vir pret en ple­sier! ROLHALSTRUI R275, QU­EENSPARK. BAAD­JIE R999, COTTON ON. JE­ANS R899, FOREVER NEW. MUSSIE R79,99, THE FIX. RUGSAK R459, ZARA. STEWELS R399, QU­EENSPARK.

WERK

Dra hier­die nou­pas­sen­de kwilt­baad­jie by ’n don­ker broek vir ’n pro­fes­si­o­ne­le kan­toor­voor­koms. Rond dit af met blink­leer­ho­ë­hak­skoe­ne, ’n ste­wi­ge hand­sak en tref­fen­de goue oor­bel­le. HEMP R429, H&M. BAAD­JIE R899, QU­EENSPARK. BROEK R499, CATH.NIC BY QU­EENSPARK. OOR­BEL­LE R115, COLETTE BY COLETTE HAYMAN. HAND­SAK R930, PIER­RE CARDIN. SKOENE R829, CHARLES & KEITH.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.