HAARHULP

Goeie Huishouding - - Skoonheidkopies -

Au­ra Bo­ta­ni­ca is die nuutste haar­sor­g­reeks van Kéras­ta­se. Die reeks be­staan uit na­tuur­li­ke haar­pro­duk­te wat met Sa­mo­aan­se klap­per­o­lie en Ma­rok­kaan­se ar­ga­no­lie ver­ryk is. Dit kik­ker droë, dow­we ha­re op en tem kroe­se­rig­heid. Kéras­ta­se Au­ra Bo­ta­ni­ca Bain Mi­cel­lai­re S­ham­poo (R560)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.