VIR JOU EN JOU KROOS

Goeie Huishouding - - Jouhuis -

TEGNOKOPIES

Po­la­roid, die uit­vin­der van kits­kie­kies, het ’n 21steeeu­se weer­ga­we be­kend­ge­stel, en dis so ou­lik! Die Po­la­roid S­nap Touch druk fo­to’s in min­der as ’n mi­nuut.

R3 389, In­cre­di­ble Con­necti­on

As ge­raas in die mo­tor of by die huis vir jou of jou ge­sin steu­rend is, is hier­die styl­vol­le S­kul­l­can­dy U­pro­ar Blu­e­toot­hoor fo­ne net die ding! Dis in ver­skeie mooi kleu­re be­skik­baar. R899, Su­per­ba­list

KYK, KIEK EN DRUK!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.