3 PLAN­NE VIR ’N KAMMA-VOORPORTAAL

Ons het nie al­mal plek vir ’n in­gangs­por­taal nie, maar jy kan een “maak”

Goeie Huishouding - - Jouhuis -

’n S­mal boek­rak is i­de­aal om al­ler­han­de goed op te bê­re. Heg ’n haak of twee aan die kant vas, en sie­daar! Skep ’n vi­su­e­le ruimte deur die muur langs die voor­deur met muur­pa­pier of verf te ver­sier. Mon­teer nou ’n paar mooi en prak­tie­se ha­ke daar­teen. ’n S­pie­ël is ’n moet in ’n voorportaal. Sit ’n klein rak­kie vir sleu­tels on­der dit op.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.