TUINTAKE VIR AU­GUS­TUS

Hou jou tuin piek­fyn met hier­die nut­ti­ge af­merk­ly­sie

Goeie Huishouding - - Jouhuis -

BEREI ’n len­te­groen­te­tuin voor deur ’n plek met ge­noeg son en goed drei­ne­ren­de grond te kies.

PLANT groen­te soos wit­wor­tels, ra­pe, wor­tels, beet en ra­dy­se.

BE­SKERM jou bin­nen­sen bui­tens­hui­se plan­te met ’n dek­laag.

SPUIT bin­nens­hui­se plan­te teen wit­lui­se en dop­lui­se.

SAAI ta­ma­ties, ei­er­vrug­te, ar­ti­sjok­ke en soetrissies sodra e­ni­ge kans op ryp verby is.

TREK e­ni­ge on­kruid in die tuin uit. WENK Gee jou gras­perk ’n len­te­be­han­de­ling, wat be­te­ken om dit met skerp lem­me kort te sny.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.