“HELP! HOE KAN EK GLIPSIES OP MY MAT VER­WY­DER?”

Goeie Huishouding - - Jouhuis -

VDis be­lang­rik om troe­tel­dier vlek­ke te ver­wy­der, as­ook om reu­ke en bak­te­rieë weg te hou (an­ders sal jou troe­tel­dier heel­tyd na dié plek te­rug­keer ). Jy het’ n pro­duk no­dig wat bak­te­rie be­veg t en­de en­sie­me be­vat, soos Bis­sell Pet S­tain & O­dor. Spuit dit aan, wag vyf mi­nu­te en klad dit dan. Wan­neer die vlek skoon is, be­dek die plek vir 12 tot 24 uur met ’n klam hand­doek so­dat die en­sie­me kan aan­hou werk. Vee die mat met ’n nat lap af en klad dit droog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.