VIR HAASTIGE OGGENDE

Goeie Huishouding - - Jouvoorkoms -

’n Rei­ni­gen­de haar­op­knap­per is i­de­aal vir daar­die dae wan­neer jy nie ge­noeg tyd vir sjam­poe én ’n op­knap­per het nie. Dit ver­hel­der, bevog, voed, hi­dreer en rei­nig jou ha­re, wat be­te­ken jy kan in ’n jap­trap stort. Die in­no­ve­ren­de for­mu­le be­vat op­ak­tie­we mid­dels wat vui­lig­heid en oor­tol­li­ge o­lie uit jou ha­re ver­wy­der, en dis ge­skik vir al­le haar­ti­pes. Un­wash Bio-C­le­an­sing Con­di­ti­o­ner (R695)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.