MAT-JIFIEK!

Goeie Huishouding - - Jouvoorkoms -

Voeg ’n mat lip­stif­fie­bo­laag by jou gri­meer­sak­kie en kry dubbel so­veel waarde uit jou lip­stif­fie. Hier­die nut­ti­ge pro­duk sal jou glan­sen­de lip­stif­fie on­mid­del­lik ’n flu­weel­ag­ti­ge mat voor­koms gee. Dit be­te­ken jy kan jou guns­te­ling­kleur op e­ni­ge ma­nier dra wat jy ver­kies. Ca­tri­ce Cos­me­ti­cs In­stant Lip­stick Mat­ti­fier (R89,95)

WAAR­OOR ONS DIÉ MAAND GAANDE IS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.