WAT IS DIE BES­TE MA­NIER OM VOLWASSE AKNEE TE BEHANDEL?

Goeie Huishouding - - Jouvoorkoms -

Daar’s twee son­daars ag­ter dié mid­del­ja­re-vel­kwaal: hor­moon­skom­me­lings wat o­lie­pro­duk­sie ver­hoog, en vel­sel­le wat sta­di­ger ver­nu­we, wat ver­oor­saak dat dooie ke­ra­tien in die po­rieë op­bou. “Ek sal eer­stens ’n voor­skrif­sterk­te re­ti­no­ë­suur­salf aan­be­veel wat sel­ver­nu­wing be­spoe­dig en aknee en plooie help behandel,” sê dr. Dee An­na Gla­ser, ’n der­ma­to­lo­gie­pro­fes­sor. “Ek hou ook van lig­te af­skil­fe­rings­be­han­de­lings met gli­kol- of sa­li­siel­suur om po­rieë oop te hou.” As dit nie help nie, kan jou der­ma­to­loog ’n pil voor­skryf. “S­pi­ro­no­lak­toon ba­lan­seer hor­mo­ne en help be­heer o­lie­pro­duk­sie,” sê Day. “Vir erns­ti­ge ge­val­le kan ek ’n 16 we­ke lan­ge kur­sus van Accu­ta­ne, ’n vi­ta­mien A-de­ri­vaat, voor­skryf. Ek het al on­ge­loof­li­ke re­sul­ta­te ge­sien, maar dit moet on­der ’n dok­ter se toe­sig ge­neem word om­dat daar erns­ti­ge ne­we-ef­fek­te kan wees, soos ge­boor­te­af­wy­kings as jy sou swan­ger raak.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.