HOE RAAK EK VAN SON­VLEK­KE ONT­SLAE?

Hoe­veel la­ser­be­han­de­lings jy vir die bes­te re­sul­ta­te no­dig het

Goeie Huishouding - - Jouvoorkoms -

Die mees­te der­ma­to­loë sal be­gin met pro­duk­te soos re­ti­nol of mid­dels wat jou vel ver­lig, soos ko­jien- en gli­kol­suur, maar an­der prosedures kan die boon­ste vel­lae die­per af­skil­fer. Een daar­van is frak­si­o­ne­le la­ser­ver­nu­wing, waar­van vier be­han­de­lings – teen so­wat R1 500 elk – no­dig is. C­he­mie­se af­skil­fe­ring kan min­der kos en jy’t dalk net een no­dig, maar die her­stel­tyd is lan­ger. As jy net ’n paar vlek­kies wil ver­dof, sal la­ser­be­han­de­lings wat die pig­ment tei­ken die me­la­nien laat dis­in­te­greer en die vlek laat ver­dof. Dit kos ge­mid­deld tus­sen R1 500 en R2 200.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.