veel­sy­dig

Goeie Huishouding - - Jouvoorkoms -

’n Trui in ’n neu­tra­le kleur in ’n u­nie­ke brei­styl is ’n tref­fen­de pas­maat vir ’n deft ige broek vir die kan­toor of kan in­for­meel saam met ’n de­nim ge­dra word vir die na­week. Se­ke­re soor­te wol, soos kasj­mier en me­ri­no, is i­de­aal vir die A­fri­ka-win­ter­tem­pe­ra­tu­re vir warm­te, ge­mak en styl. Wenk: Koop ’n gro­ter nom­mer vir daar­die kê­rel­trui­voor­koms.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.