GEE JOU WOLTRUI LIEF­DE

WEN­KE OM JOU DE­LI­KA­TE WOL-I­TEMS VIR LAN­GER NUUT TE LAAT LYK

Goeie Huishouding - - Jouvoorkoms -

Wol i­tems be­vat na­tuur­li­ke, sag­te ve­sels wat vin­nig kan ver­vilt as jy dit on­ver­skil­lig of rof was. Wan­neer jy dit was, kyk al­tyd eers na die e­ti­ket. As dit sê die item is ma­sjien­was­baar, ge­bruik die sag­ste si­klus en die spe­si­a­le wol­pro­gram­me (was by 30-40 °C). Ge­bruik Skip Au­to­was­poei­er met Fi­b­re Ca­re Teg­no­lo­gie wat ont­werp is om diep te pe­ne­treer om deeg­lik te rei­nig en el­ke ve­sel te ver­sorg. Skoon wol-i­tems moet bin­ne­ste­bui­te en plat droog­ge­maak word om te keer dat dit rek. Plaas dit op ’n plat op­per­vlak en trek dit ef­fens om sy vorm te be­hou. Laat dit weg van di­rek­te son­lig en hit­te droog word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.