BLY GEFOKUS

met Fit­he­alth-oog­aan­vul­lings

Goeie Huishouding - - Joulyf -

Eye Ca­re

I­de­aal om te ge­bruik wan­neer jy aan de­ge­ne­ra­tie­we oog­toe­stan­de ly of ’n fa­mi­lie­ge­skie­de­nis daar­van het, waar­on­der ma­ku­lê­re de­ge­ne­ra­sie, re­ti­ni­tis pig­men­to­sa of ka­ta­rak­te Ook i­de­aal vir al­ge­me­ne oog­ge­sond­heid en visie-on­der­steu­ning Be­vat ma­rie­ne O­me­ga 3-o­lie met ’n ryk vet­suur­pro­fiel (EPA & DHA) Die ver­hou­ding van ak­tie­we be­stand­de­le in Eye Ca­re, naam­lik Se­ax­an­tien en Lu­te­ïen, is ge­grond op wat die groot­ste voor­de­le vir die ge­sond­heid van die oë (ma­ku­la) in­hou

Eye Q10

Be­vat Ko­ën­siem Q10 vir die be­sker­ming van op­tie­se se­nu­wee­sel­le Ko­ën­siem Q10 is ’n krag­ti­ge an­ti­ok­si­dant wat op­tie­se se­nu­wee­sel­le be­skerm teen weef­sel- en se­nu­s­ka­de wat deur Glou­koom ver­oor­saak word Ko­ën­siem Q10 on­der­steun ook die e­ner­gie wat die se­nu­wee­sel­le in die op­tie­se se­nu­wee en die re­ti­na vir sel­groei en ver­jon­ging no­dig het Voed en be­skerm oog­struk­tu­re

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.