VAN MOEDER AAR­DE AF

Goeie Huishouding - - Joulyf -

Ga­by’s Earth Foods bied aan ge­sond­heids­be­wus­te klan­te na­tuur­li­ke snoep­goed wat geen pre­ser­veer­mid­dels be­vat nie. Sorg dat jy van die dro­ë­per­skes (R87 vir 500 g) of die rou ka­sjoe­neu­te en ro­sy­ne (R108 vir 500 g) in jou kos­kas het vir heer­li­ke, heil­sa­me hap­pies. Be­skik­baar by www. ga­by­se­art­hfoods.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.